peoplepill id: nic-stevens
South African musician
Nic Stevens
The basics
Quick Facts
Intro
South African musician
Places
is
Work field
Gender
Male
Place of birth
Cape Town, South Africa
Star sign
Age
49 years
The details (from wikipedia)
Biography
Nic Stevens is die verhoognaam van Stephan Snyman, 'n Afrikaanse sanger wat ook saam met sy bloedboers in die musiekgroep Broers optree. Sy eerste album, Everybody, is in 2001 deur Snyman-musiekproduksies vrygestel. In 2004 word sy eerste Afrikaanse album, Jonk Bly uitgereik. Hy is bekend vir treffers soos Toeter Skoeter, Jonk Bly, Dis altyd lente en Jy maak my mal.
Snyman het 'n B.Mus-graad by die Universiteit van Kaapstad verwerf met klavier as hoofinstrument. Hy bespeel ook die trompet en kitaar.
In 2005 word sy liedjie Jonk Bly op kykNET se top 10 aangewys as die 4de beste liedjie van die jaar.
Diskografie
- Toeter Skoeter, SMP
- Jonk Bly, 2004 SMP
- Everybody, 2001 SMP
Verwysings
- ↑ Nic Stevens sing Ondangwa aan die brand, Die Republikein, 26 April 2007.
Sien ook
- Suid-Afrikaanse Musikante
Eksterne skakels
- Toeter Skoeter op YouTube
The contents of this page are sourced from Wikipedia article.
The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
Lists
Nic Stevens is in following lists
By work and/or country
comments so far.
Comments
Credits
References and sources
Nic Stevens