peoplepill id: nic-stevens
NS
South Africa
2 views today
2 views this week
Nic Stevens
South African musician

Nic Stevens

The basics

Quick Facts

Intro
South African musician
Work field
Gender
Male
Place of birth
Cape Town, South Africa
Age
49 years
The details (from wikipedia)

Biography

Nic Stevens is die verhoognaam van Stephan Snyman, 'n Afrikaanse sanger wat ook saam met sy bloedboers in die musiekgroep Broers optree. Sy eerste album, Everybody, is in 2001 deur Snyman-musiekproduksies vrygestel. In 2004 word sy eerste Afrikaanse album, Jonk Bly uitgereik. Hy is bekend vir treffers soos Toeter Skoeter, Jonk Bly, Dis altyd lente en Jy maak my mal.

Snyman het 'n B.Mus-graad by die Universiteit van Kaapstad verwerf met klavier as hoofinstrument. Hy bespeel ook die trompet en kitaar.

In 2005 word sy liedjie Jonk Bly op kykNET se top 10 aangewys as die 4de beste liedjie van die jaar.

Diskografie

  • Toeter Skoeter, SMP
  • Jonk Bly, 2004 SMP
  • Everybody, 2001 SMP

Verwysings

  1. Nic Stevens sing Ondangwa aan die brand, Die Republikein, 26 April 2007.

Sien ook

  • Suid-Afrikaanse Musikante

Eksterne skakels

The contents of this page are sourced from Wikipedia article. The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
Lists
Nic Stevens is in following lists
comments so far.
Comments
From our partners
Sponsored
Credits
References and sources
Nic Stevens
arrow-left arrow-right instagram whatsapp myspace quora soundcloud spotify tumblr vk website youtube pandora tunein iheart itunes