peoplepill id: chris-schoeman
CS
South Africa
4 views today
5 views this week
Chris Schoeman
South African writer

Chris Schoeman

The basics

Quick Facts

Intro
South African writer
Work field
Gender
Male
Place of birth
Somerset East, South Africa
Age
76 years
The details (from wikipedia)

Biography

Chris Schoeman (gebore op 12 Desember 1948 in Somerset-Oos) is 'n Suid-Afrikaanse en Afrikaanse skrywer.

Schoeman het meestersgrade behaal in geskiedenis aan die Universiteit van Port Elizabeth en die Colorado-staatsuniversiteit, Fort Collins, Verenigde State

Hy is 'n geskiedkundige en joernalis, en is die skrywer en mede-skrywer van verskeie boeke, soos onder meer Boerseun, Broers in die stryd, Engele in die Vreemde, "Churchill's South Africa", "The Historical Karoo" en "The Somme Chronicles".

Sy boek oor die lewe van die broer van Vincent van Gogh, Cornelis van Gogh getitel Die onbekende Van Gogh – die lewe van Cornelis van Gogh, van Nederland tot Suid-Afrika is deur Naòmi Morgan (Doctorat ès lettres, Université de Genève), hoof van die Afdeling Frans aan die Universiteit van die Vrystaat (UV), op Litnet geresenseer.

Chris Schoeman is ook die skrywer van Vegter en Balling - Boereoorlog-ervarings van veldkornet Charles von Maltitz - (2013) wat uitgegee word deur Tafelberg.

Sy nuutste titel is Rebel: die lewe van kommandant Hans Lötter, 1873-1901, wat deur Protea Boekhuis uitgegee word.

Verwysings

  1. Wat uitgegee is deur die literêre uitgewersmaatskappy Zebra Press ISBN:9781770227941
  2. https://www.litnet.co.za/boekresensie-die-onbekende-van-gogh-deur-chris-schoeman/
  3. https://maroelamedia.co.za/afrikaans/boeke/boek-rebel-die-lewe-van-kommandant-hans-lotter-1873-1901/ URL opgespoor en besoek op 3 Desember 2020
The contents of this page are sourced from Wikipedia article. The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
Lists
Chris Schoeman is in following lists
comments so far.
Comments
From our partners
Sponsored
Credits
References and sources
Chris Schoeman
arrow-left arrow-right instagram whatsapp myspace quora soundcloud spotify tumblr vk website youtube pandora tunein iheart itunes