peoplepill id: wynand-windpomp
Wynand Windpomp
The basics
Quick Facts
The details (from wikipedia)
Biography
Wynand Windpomp is die verhoognaam van Wynand Burger, 'n Afrikaanse sanger en musikant. Wynand se musiekloopbaan het in Stellenbosch begin waar hy in 'n orkes genaamd "Another 48 Hours" gespeel het. Hy trek later na Worcester waar hy die orkes "No Strings Attached" stig en later by die groep "Sequence" aansluit. Sy debuutalbum, Te Ladida, is in 2004 uitgereik.
In April 2010 is Burger by die KKNK van verkragting aangekla deur 'n sangeres nadat hy in die Tentedorp-kampeerterrein van die kunstefees slaapplek in haar tent gesoek het.Burger is aanvanklik op R5 000 se borgtog vrygelaat. Hy is later, na bykans 'n jaar, onskuldig bevind.
Diskografie
- Gedagtes (Uitgereik, 25 Junie 2009, Southern Buzz Records & Wisteria Business & Entertainment)
- Soektog, 2005 WYNAND WINDPOMP/SELECT
- Te Ladida, 2004 CDR/BOWLINE
Verwysings
- ↑ Musicians.co.za, besoek op 28 Maart 2010.
- ↑ "Hy't sangeres g'n verkrag sê Windpomp" (html). rapport.co.za. Besoek op 11 April 2010.
- ↑ Windpomp word onskuldig bevind aan verkragting, Die Burger, 23 Februarie 2011
Sien ook
- Lys van Suid-Afrikaanse musikante
Eksterne skakels
The contents of this page are sourced from Wikipedia article.
The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
Lists
Wynand Windpomp is in following lists
By field of work
By work and/or country
comments so far.
Comments
Credits
References and sources
Wynand Windpomp