peoplepill id: wynand-breedt
WB
South Africa
7 views today
8 views this week
Wynand Breedt
South African musician

Wynand Breedt

The basics

Quick Facts

Intro
South African musician
Work field
Gender
Male
The details (from wikipedia)

Biography

Wynand Breedt (sterf 3 Julie 2020) was 'n Afrikaanse sanger en liedjieskrywer.

Loopbaan

Breedt se musiekloopbaan begin op die ouderdom van agt waar hy eerste sopraan sing. Op 13-jarige ouderdom sluit hy aan by die Tygerberg Kinderkoor. Op die ouderdom van 15 sluit hy as eerste sopraan aan by die Kaape Jeugkoor, maar verander vinnig na bas.

Dood

Breedt word op 3 Julie 2020 tydens 'n plaasaanval in die Nuy-vallei tussen Worcester en Robertson in die Wes-Kaap, Suid-Afrika, vermoor. Breedt en sy lewensmaat John Sinclaire het tuis aangekom toe Sinclaire 'n swart man met 'n vuurwapen gemik op Breedt gewaar. Die motief vir die moord is onbekend en geen items is in die voorval gesteel nie.

Diskografie

  • Gee my een wens

Persoonlike lewe

Breedt laat sy lewensmaat John Sinclaire na.

Verwysings

  1. "Sanger tydens plaasmoord doodgeskiet". Maroela Media. 4 Julie 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Julie 2020. Besoek op 5 Julie 2020.
  2. Mitchley, Alex (4 Julie 2020). "Afrikaans singer shot and killed on farm in the Western Cape". News24 (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Julie 2020. Besoek op 5 Julie 2020.
  3. Van der Spuy, Michelle (4 Julie 2020). "Sanger op plaas by Worcester doodgeskiet". Netwerk24. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Julie 2020. Besoek op 5 Julie 2020.
  4. "Farm murders surge in S. Africa amid pandemic". Xinhua (in Engels). 5 Julie 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Julie 2020. Besoek op 5 Julie 2020.
  5. "Afrikaans singer Wynand Breedt shot and killed". The Citizen (in Engels). 4 Julie 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Julie 2020. Besoek op 5 Julie 2020.
  6. "Afrikaans singer Wynand Breedt shot and killed". TheWC (in Engels). 5 Julie 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Julie 2020. Besoek op 5 Julie 2020.

Eksterne skakels

The contents of this page are sourced from Wikipedia article. The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
Lists
Wynand Breedt is in following lists
comments so far.
Comments
From our partners
Sponsored
Credits
References and sources
Wynand Breedt
arrow-left arrow-right instagram whatsapp myspace quora soundcloud spotify tumblr vk website youtube pandora tunein iheart itunes