peoplepill id: wim-bosman-1
South African artist
Wim Bosman
The basics
Quick Facts
Intro
South African artist
Places
Work field
Gender
Male
Place of death
Wolmaransstad, South Africa
Age
83 years
Family
Siblings:
The details (from wikipedia)
Biography
Willem Renier Bosman (7 Desember 1936 – 28 November 2019) was 'n bekende teken- en strokieskunstenaar. Hy het die bekende strokiesprent Louis die Laeveldleeu-reeks in 1974 geskep. Daarna het ander werke gevolg soos Werfbobbejaan, Bosveldbure en Kekkel en Kloek.
Sy werk is in onder andere Beeld, Die Burger, Sarie en Rapport gepubliseer.
Persoonlike lewe
Sy vader was prof. I.D. Bosman en sy moeder Lettie. Die skrywer P.J. Bosman is sy broer.
Hy is in Wolmaransstad aan longontsteking oorlede. Hy word oorleef deur sy vrou, Celeste, drie kinders, Lize, Chantal en Niel en ses kleinkinders.
Bron
- Generasies het my sy humor grootgeword Rapport Weekliks, 8 Desember 2019
The contents of this page are sourced from Wikipedia article.
The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
Lists
Wim Bosman is in following lists
By work and/or country
comments so far.
Comments
Wim Bosman