peoplepill id: walter-harding-1
WH
South Africa
1 views today
2 views this week
Walter Harding
South African politician

Walter Harding

The basics

Quick Facts

Intro
South African politician
Work field
Gender
Male
Birth
Age
61 years
The details (from wikipedia)

Biography

Sir Walter Harding (1813 – 19 April 1874) was die eerste hoofregter van die destydse Natalkolonie. Hy begin werk as 'n onderregter in die Kaap. Hy beklee verskeie ampte en in 1836 stel hy 'n register op van al die verslae van die Hooggeregshof se kriminele verhore wat terug dateer tot 1736 as 'n opheldering van die Romeins-Hollandse reg. Die jaar daarna versamel en publiseer hy die wette wat in die Kaapkolonie van krag was. Later word hy vrederegter op Swellendam en daarna word hy die kroonvervolger in Natal in 1846. As luitenant-kolonel roep hy die Volunteer Yeomanry Cavalry Corps in die lewe. In 1856 word hy die griffier van Natal en in 1858 die eerste hoofregter van Natal. Hy sterf op 19 April 1874. Die dorp Harding is na hom genoem.

Bron

The contents of this page are sourced from Wikipedia article. The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
Lists
Walter Harding is in following lists
comments so far.
Comments
From our partners
Sponsored
Walter Harding
arrow-left arrow-right instagram whatsapp myspace quora soundcloud spotify tumblr vk website youtube pandora tunein iheart itunes