peoplepill id: shamil-sirazhetdinov
Tatar historian
Shamil Sirazhetdinov
The basics
Quick Facts
Intro
Tatar historian
Places
Work field
Gender
Male
Place of birth
Astrakhan, Astrakhan Urban Okrug, Astrakhan Oblast, Russia
Star sign
Age
78 years
The details (from wikipedia)
Biography
Sjamil Sirazjetdinof (Russies: Шамиль Сиражетдинов, gebore 25 September 1946 in Astrachan) is 'n Russiese geskiedkundige en etnograaf van Tartaarse afkoms. Hy het verskeie navorsingsboeke gesrkyf oor sy tuisdorp Nowo-Boelgari se geskiedenis, kultuur en taalsituasie.
Familie
Sirazjetdinof se oupa Giljazjetdin het na Astrachan-oblast uit Tatarstan verhuis. Hy het in die Nogai-dorp Karagali gewoon tot 1918, toe hy aangesluit het by die groep setlaars wat Nowo-Boelgari gestig het.
Publikasies
- Sirazjetdinof, Sjamil (2001). История села Новые Булгары [Nowo-Boelgari: 'n Geskiedenis van die dorp] (in Russies). Astrachan: Wolga.
- Sirazjetdinof, Sjamil (2006). Материалы к изучению проблемы: Пословицы и поговорки татарского села Новые Булгары [Spreekwoorde en gesegdes van die Tartaarse dorp Nowo-Boelgari] (in Russies). Ikrjanoje.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: plek sonder uitgewer (link) - Sirazjetdinof, Sjamil (2008). Татарское село Новые Булгары: История. Верования. Фольклор [Die Tartaarse dorp Nowo-Boelgari: Geskiedenis. Geloof. Folklore] (in Russies). Ikrjanoje.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: plek sonder uitgewer (link) - Sirazjetdinof, Sjamil (2009). Жизнь и быт татар и казахов села Новые Булгары: традиции в век больших перемен [Die lewe van die Tartare en Kasakke op Nowo-Boelgari: Tradisies in 'n tyd van groot veranderinge] (in Russies). Astrachan.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: plek sonder uitgewer (link)
Verwysings
- ↑ "Сиражетдинов Шамиль Курбангалиевич. Астраханский историк-этнограф". Архив нематериального культурного наследия Астраханской области (in Russies). Besoek op 13 Julie 2023.
- ↑ Sirazjetdinof, Sjamil (5 April 2018). "История семьи в истории страны". Моя округа (in Russies). Besoek op 13 Julie 2023.
The contents of this page are sourced from Wikipedia article.
The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
Image Gallery
Lists
Shamil Sirazhetdinov is in following lists
By field of work
By work and/or country
comments so far.
Comments
Credits
References and sources
Shamil Sirazhetdinov