peoplepill id: lynette-blignaut
LB
3 views today
3 views this week
Lynette Blignaut
schrijver

Lynette Blignaut

The basics

Quick Facts

Intro
schrijver
Work field
Gender
Female
Birth
Age
75 years
The details (from wikipedia)

Biography

Lynette Blignaut

Lynette Blignaut, ’n Suid-Afrikaanse skrywer, is in 1950 gebore as die dogter van die skrywer Toek Blignaut (Johanna Marthina Sophia Blignaut) en Jacobus Nicolaas Francois (Jaap) Blignaut. Sy skryf onder haar nooiensvan Lynette Blignaut en haar getroude van, Lynette Scott.

Lewe en werk

Sy het 'n suster, Leandré, wat as Leandré Hanekom self talle boeke skryf. In 1967 matrikuleer sy aan die Hoërskool Lyttelton. Lynette behaal in November 1988 'n honneursgraad in biblioteekkunde, met kinderliteratuur as hoofvak. Haar tesis is getiteld Humor in kinderliteratuur.

Skryfwerk

Sy skryf die roman Bestemming gister onder haar nooiensvan en daarna skryf sy onder haar getroude van, Scott. Sêra-sêra waaikant is die verhaal van vier doodgewone jong meisies op universiteit aan die begin van hul lewe. Amber droom van beter wêrelde, maar verbeur haar enigste kans en moet haar geliefde kunsstudie staak; Rynie droom van roem as 'n swemheldin, maar moet haar drome laat vaar toe sy haar skouer breek; Hessie se enigste doel is om 'n man te kry en Maretha is die praktiese een wat die verhaal, en die vriendinne, bymekaarhou.

Publikasies

Werke uit haar pen sluit in:

1979 - Bestemming gister

1980 - Sêra-sêra waaikant (Lynette Scott)

1986 - Op die rostrum (Lynette Scott)

Verwysings

The contents of this page are sourced from Wikipedia article. The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
Lists
Lynette Blignaut is in following lists
comments so far.
Comments
From our partners
Sponsored
Credits
References and sources
Lynette Blignaut
arrow-left arrow-right instagram whatsapp myspace quora soundcloud spotify tumblr vk website youtube pandora tunein iheart itunes