peoplepill id: logan-venter
LV
4 views today
4 views this week
Logan Venter
muzikant

Logan Venter

The basics

Quick Facts

Intro
muzikant
Work field
Gender
Male
Age
40 years
The details (from wikipedia)

Biography

Logan Venter
Logan Venter
Geboorte31 Mei 1984 (1984-05-31) (35 jaar oud)
Pretoria
Beroep(e)Sanger, liedjieskrywer
Genre(s)Afrikaans
Instrument(e)Stem, Kitaar, Dromme
Aktiewe jare2013 – nou
Webwerfloganmusiek.co.za
 Musiekportaal

Logan Venter (gebore 31 Mei 1984 te Pretoria) is 'n Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. Hy is bekend vir sy liedjies, "Waar is jy nou", "Zonkolol Vastrap" asook "Reisigers".

Biografie

Op 11 deel Venter 'n verhoog met Andre Swarts en later begelei hy sy Hoërskool by interskole, met 'n patriotiese weergawe van Helmut Lotti se "You will win".

Sy eerste kitaar was 'n "Black Horse" wat hy nooit regtig kon speel nie. Dit het gebreek tydens 'n trek maar hy maak dit reg en bemeester kitaarspel op 15.

Op 16 skryf hy in vir sy eerste talent kompetisie, Reach for the stars deur Franco's Music Academy en sing vir hom 'n eerste plek los vir sy weergawes van Ronan Keating se "When you say nothing at all" en die immergroen "Sprokie vir 'n stadskind" van Koos du Plessis.

Na matriek begin hy met sy eie komposisies en skryf een aand laat op die einste Black Horse kitaar sy eerste lied ooit, vir sy meisie. Sy is deesdae Mev. Venter en het so die liedjie se plek in sy hart verstewig.

Onlangs laat hy I’m going to love you (Anneke se song) opneem en stuur dit aan Jakaranda FM se DJ's.

Na hierdie blootstelling voer verskeie radiostasies onderhoude met hom. Hy neem deel aan 'n kompetisie op GrootFM en slaan 'n optrede saam met Jakkie Louw by die Blou Hond los.

Hy vlerk sy woorde in Engels en Afrikaans en trek dit soms in volksvere aan, soms kontemporêr, soms in Rock en soms in Country.

In 2013 verskyn "Skyn" wat gaan oor die roepe na 'n persoon wat in die verlede lewe, "Lekker saam met jou" en ook "Waar is jy nou" wat diep delf oor die pyn en hartseer van 'n verliefde paartjie se skipbreukverhouding.

Eksterne skakels

The contents of this page are sourced from Wikipedia article. The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
Lists
Logan Venter is in following lists
comments so far.
Comments
From our partners
Sponsored
Credits
References and sources
Logan Venter
arrow-left arrow-right instagram whatsapp myspace quora soundcloud spotify tumblr vk website youtube pandora tunein iheart itunes