peoplepill id: karla-du-plessis
Karla du Plessis
The basics
Quick Facts
The details (from wikipedia)
Biography
Karla du Plessis is die jongste dogter van die Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Koos du Plessis. Koos du Plessis het die lied Karla oor haar gesing. Sy is nou self een van die bekendste sangeresse en liedjieskrywers van die Afrikaanse musiekbedryf. Op haar eerste twee albums sing sy liedjies van haar vader. Op die album "Woordeloos" sing sy saam met haar vader "As jy my kon volg" waar die stemme digitaal saamgestel is. Saam met Theuns Jordaan sing sy die lied "Wie weet" wat die temalied van die TV program Jopie Adam was.Vir haar derde album "Steeds op vrye voet" is sy bekroon as die beste album deur 'n sangeres.
Diskografie
- 1999: Woordeloos
- 2001: Rank
- 2004: Steeds op vrye voet
Verwysings
Sien ook
- Lys van Suid-Afrikaanse musikante
The contents of this page are sourced from Wikipedia article.
The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
Lists
Karla du Plessis is in following lists
By field of work
By work and/or country
comments so far.
Comments
Karla du Plessis