peoplepill id: joey-de-koker
JDK
South Africa
4 views today
4 views this week
The basics

Quick Facts

Intro
South African actress
Gender
Female
Birth
Place of birth
Paarl, Drakenstein Local Municipality, Cape Winelands District Municipality, South Africa
Age
82 years
The details (from wikipedia)

Biography

Joey de Koker, tweede van links, agter, het in Anderkant die Stilte opgetree.

Joey de Koker (1932–2014) was 'n aktrise en drama-regisseur. Sy is bekend vir haar betrokkenheid met radiowerk, verhoogproduksies en vir rolle in films soos Die wit sluier (1973), Back to Freedom (1988), Wie Laaste Lag... (1986) en Nag van die 19de (1991).

Biografie

Sy het aan La Rochelle in die Paarl gematrikuleer, aan die Universiteit van Stellenbosch 'n graad in Maatskaplike werk verwerf en toe aanTrinity College in Engeland 'n lisensiaat in vertolking gedoen. Babs Laker en Rosalie van der Gucht [1] het saam met haar in Engeland gestudeer. Haar werk sluit in oorklankingswerk vir televisie, opleiding van akteurs, regisseurs en klank-tegnici vir die SAUK, dramawerk vir die Nasionale Toneelorganisasie (NTO) sowel as KRUIK.

De Koker was bekend en geliefd in die Paarl deur haar betrokkenheid met die Paarl Teaterklub wat in die Skuurteater en later in die Ou Meulteater opvoerings gedoen het, soos Kwart voor Dagbreek (1996).

Verwysings

The contents of this page are sourced from Wikipedia article. The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
Lists
Joey de Koker is in following lists
comments so far.
Comments
From our partners
Sponsored
Credits
References and sources
Joey de Koker
arrow-left arrow-right instagram whatsapp myspace quora soundcloud spotify tumblr vk website youtube pandora tunein iheart itunes