peoplepill id: georgius-gerardus-ohrig
GGO
Belgium
2 views today
2 views this week
Georgius Gerardus Ohrig
Belgian merchant

Georgius Gerardus Ohrig

The basics

Quick Facts

Intro
Belgian merchant
Places
Work field
Gender
Male
Place of birth
Amsterdam, Netherlands
Place of death
Cape of Good Hope, South Africa
Age
45 years
The details (from wikipedia)

Biography

Georgius Gerardus Ohrig (29 Augustus 1806, Amsterdam – 20 Junie 1852) was 'n Nederlandse handelaar van die handelshuis Klijn en Co. uit Amsterdam wat die Voortrekkers goedgesind was en verskeie pogings aangewend het om handelsbetrekkinge tussen Nederland en die Trekkers aan te knoop.

In Maart 1842 kom hy saam met Johan Arnold Smellekamp met 'n skoener in Port Natal waarna Smellekamp na Pietermaritzburg reis om met die Volksraad van Natalia te ontmoet. Dit lei tot 'n mislukte poging om die Natalia Republiek as 'n kolonie aan die Nederlandse Koning aan te bied.

Ohrigstad, oorspronklik Andries-Ohrigstad wat in Junie 1845 deur Hendrik Potgieter gestig is, is na Ohrig vernoem.

Verwysings

The contents of this page are sourced from Wikipedia article. The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
Lists
Georgius Gerardus Ohrig is in following lists
comments so far.
Comments
From our partners
Sponsored
Credits
References and sources
Georgius Gerardus Ohrig
arrow-left arrow-right instagram whatsapp myspace quora soundcloud spotify tumblr vk website youtube pandora tunein iheart itunes