
peoplepill id: anna-davel
The basics
Quick Facts
The details (from wikipedia)
Biography
Anna Davel is 'n Afrikaanse liedjieskrywer en sangeres. Sy is in 1997 deur die ATKV as wenner van die Crescendo-sangkompetisie aangewys. Van haar treffers sluit in: Die Gypsy in jou oë en Te lank al.
Diskografie
- 2000: Te Diep
- 2003: Gypsy
- 2005: Godinne Op Die Grondpad
- 2007: Raaisels, Skepe en 1000 Drome
- 2009: My Storie DVD
- 2009: Linger Longer
- Onbekend: Musiek En Woorde / My Storie DVD
Verwysings
Sien ook
- Lys van Suid-Afrikaanse musikante
Eksterne skakels
- Anna Davel se amptelike webwerf
- Die Gypsy in jou oë op YouTube
- Te lank al op YouTube
The contents of this page are sourced from Wikipedia article.
The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
Lists
Anna Davel is in following lists
By field of work
By work and/or country
comments so far.
Comments
Credits
References and sources
Anna Davel