peoplepill id: worsie-visser
WV
South Africa
1 views today
4 views this week
Worsie Visser
South African musician

Worsie Visser

The basics

Quick Facts

Intro
South African musician
Work field
Gender
Male
Birth
Death
4 May 1998, Saldanha, South Africa (aged 35 years)
Age
35 years
The details (from wikipedia)

Biography

Worsie Visser (1963 – 4 Mei 1998) was 'n bekende Afrikaanse sanger. Visser was bekend vir liedjies soos Lekker ou Jan, Ek en My Meisie, Boesmanland, Gee die Hond Wind en Osbraai op Kromdraai. Hy is op 35-jarige ouderdom in 'n vliegtuigongeluk by Saldanha oorlede. Ná sy dood het dit bekend geword dat sy stembande besig was om in te gee en dat sy sangloopbaan waarskynlik verby was.

Visser se broer, Michiel, het die baskitaar in Worsie se Boesmanland-orkes gespeel. Hy het later self 'n paar CD's uitgereik, onder andere Kom kuier by my, Lekker Boesmanland, Hier's ek weer en Bitter snare.

Een van Worsie se kitaarspelers, Zirk Bergh, later 'n sanger uit eie reg, het homself en verskeie ander op 14 Desember 2013 om die lewe gebring.

Diskografie

  • Die Boesmanland Bundel, 2009
  • Dis My Kontrei
  • Vroeteltreffers Uit Boesmanland, 2004
  • Res Van Die Bes – Nog Meer Treffers Van Doerietyd
  • Seun Van Bitterfontein
  • Treffers Van Doerie Tyd Tot Nou, 2004 TRIO
  • Ou Bokke En Groen Blare
  • Gee Die Hond Wind
  • Lekker Ou Jan, 1997 TRIO
  • Pa Se Klong LP, 1991 VENUS/TRIO
  • My Hart Is Daar LP, 1988 TRIO
  • Gee Hom Gas
  • Dis My Kontrei LP
  • Die WP Bossanova / Dankie Is Maar Al 7, 1965 VENUS

Verwysings

  1. Medelye oor Worsie se dood stroom in van oor wêreld, Die Burger, 6 Mei 1998.
  2. Wallis, F. (2000). Nuusdagboek: feite en fratse oor 1000 jaar, Kaapstad: Human & Rousseau
  3. Nog g'n lig op Worsie se rampdood, Rapport, 20 September 1998

Sien ook

  • Afrikaanse musiek
  • Lys van Suid-Afrikaanse musikante

Eksterne skakels

The contents of this page are sourced from Wikipedia article on 25 Mar 2020. The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
Lists
Worsie Visser is in following lists
comments so far.
Comments
From our partners
Sponsored
Reference sources
References
Worsie Visser
arrow-left arrow-right instagram whatsapp myspace quora soundcloud spotify tumblr vk website youtube pandora tunein iheart itunes