peoplepill id: willem-jordaan
WJ
1 views today
1 views this week
Willem Jordaan
journalist

Willem Jordaan

The basics

Quick Facts

Intro
journalist
Work field
The details (from wikipedia)

Biography

Willem Jordaan is 'n Suid-Afrikaanse joernalis wat met ingang 1 April 2016 aangestel is as redakteur van die Kaapse dagblad Die Burger.

Jordaan het sy joernalistieke loopbaan in 1999 by Die Burger begin. Hy is in dieselfde jaar bevorder tot parlementêre verslaggewer en het later ook as politieke beriggewer vir die koerant in die Wes-Kaapse wetgewer en in die parlement gewerk. In 2005 is hy aangestel as politieke redakteur en in 2009 as adjunkredakteur. Sedert Januarie 2015 was hy waarnemende redakteur van Die Burger. Hy het Bun Booyens opgevolg, wat in Desember 2015 aangedui het dat hy Media24 in Maart 2016 sou verlaat. Booyens, wat in 2010 aangestel is, het Die Burger tot in sy eeufeesjaar gelei.

Jordaan is ‘n oudstudent van die Universiteit Stellenbosch, waar hy die grade B.A. (politieke wetenskap en filosofie), B.A. Hons. (filosofie) cum laude, Hons. B.Phil. (joernalistiek) en M.Phil. (joernalistiek) cum laude, behaal het.

Bron

The contents of this page are sourced from Wikipedia article on 23 Aug 2019. The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
Lists
Willem Jordaan is in following lists

By work and/or country

comments so far.
Comments
From our partners
Sponsored
Reference sources
References
Willem Jordaan
arrow-left arrow-right instagram whatsapp myspace quora soundcloud spotify tumblr vk website youtube pandora tunein iheart itunes