peoplepill id: tobie-cronje
South african actor
Tobie Cronjé
The basics
Quick Facts
Intro
South african actor
From
is
Work field
Gender
Male
Star sign
Place of birth
Germiston, Ekurhuleni Metropolitan Municipality, Gauteng, South Africa
Age
75 years
The details (from wikipedia)
Biography
Tobie Cronjé is 'n Afrikaanse akteur (verhoog, TV en rolprent). Hy het drama aan die Universiteit van Pretoria gestudeer. Daarna het hy vir 'n motorversekering-maatskappy gewerk en musieklesse gegee. Hy maak sy debuut in die rolprent Die Sersant en die Tiger Moth.
Filmografie
Rolprente (as akteur):
- Spook van Uniondale, 2014
- Pets as Hyper, 2002
- Promised Land, 2002 as Fanie Raubenheimer
- Inside Out, 2000
- Being Human, 1994 as Dario
- Any Man's Death, 1990 as Johann
- Options, 1989 as Rajid
- Plekkie in die son, 1979 (as Piet Fieks)
- Herfsland, 1979
- Witblits en Peach Brandy, 1976
- Kom tot Rus, 1977
- Erfgoed is Sterfgoed, 1976
- Wat maak oom Kallie daar, 1975
- Die Kwikstertjie, 1974
- Babbelkous en Bruidegom, 1974
- Die Sersant en die Tiger Moth, 1974
- Môre, Môre, 1973
TV-reekse (as akteur):
- Binneland, KykNET as Kallie Koster
- Egoli: Plek van Goud, KykNET, 2001–2002 as Pietie
- Auf Achse as Aussichtsloses Rennen (1983)
- Koöperasiestories, 1983 as Josef
- Amalia, KykNET as Sakkie Olwage
- Willem, SAUK as die deurmekaar speurder
- Die avonture van Joachim Verwey, Sonneblom, 1987
The contents of this page are sourced from Wikipedia
article.
The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
Lists
Tobie Cronjé is in following lists
comments so far.
Comments
Tobie Cronjé