Quantcast
peoplepill id: tertius-meintjes
TM
16 views today
19 views this week
Tertius Meintjes

Tertius Meintjes

South African actor
Tertius Meintjes
The basics

Quick Facts

Intro South African actor
Is Actor
From South Africa
Type Film, TV, Stage & Radio
Gender male
Family
Spouse: Aletta Bezuidenhout
The details (from wikipedia)

Biography

Tertius Meintjes is ’n Suid-Afrikaanse TV- en verhoogkunstenaar, dramaturg en fotograaf. Hy was met die aktrise Aletta Bezuidenhout getroud.

Lewe

Meintjes het ’n nasionale diploma aan die dramaskool van die Pretoriase Technikon behaal. Hy het in die laat 1970's in die produksie Equus die rol van Alan Strang vertolk. Ander verhoogproduksies sluit in Sing jy van Bomme (Kruk, 1988) en Paulus (KKNK, 2007).

Hy het die verhoogstuk Dis Seker die Honde geskryf, asook die TV-prent The Pink Leather Chair vir M-Net se New Directions wat in 1995 as die beste nuwe draaiboek gekies is.

Op TV het hy een van die hoofrolle in Plek van die Vleisvreters gespeel en was hy te sien in Isidingo en verskeie ander produksies.

Meintjes was ook ’n assistentdirekteur en direkteur in die reklamebedryf in Kaapstad en het ’n musiekklub in Kalkbaai bedryf.

Eksterne bronne

The contents of this page are sourced from Wikipedia article on 23 Feb 2020. The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
comments so far.
Comments
From our partners
Sponsored
Reference sources
References
http://www.imdb.com/name/nm0576945/
https://www.tvsa.co.za/actors/viewactor.aspx?actorid=5957
https://esat.sun.ac.za/index.php/Tertius_Meintjes
arrow-left arrow-right instagram whatsapp myspace quora soundcloud spotify tumblr vk website youtube pandora tunein iheart itunes