peoplepill id: lea-vivier
LV
South Africa
1 views today
5 views this week
Lea Vivier
South African actress

Lea Vivier

The basics

Quick Facts

Intro
South African actress
Gender
Female
Place of birth
Cape Town, South Africa
The details (from wikipedia)

Biography

Lea Vivier, is ʼn Suid-Afrikaanse aktrise. Sy is in Kaapstad gebore maar woon tans in Linden, Johannesburg. Na haar matriekjaar het Vivier na Chili, Suid-Amerika gegaan waar sy binne ses maande vlot Spaans praat het. Met haar terugkeer na Suid-Afrika het sy ingeskryf by die Universiteit van Kaapstad om Drama te studeer. Sy het nie gemotiveerd gevoel om haar kwalifikasie by die Universiteit van Kaapstad te voltooi nie en het aan die Rhodes-universiteit, Grahamstad haar graad (cum laude) voltooi.

Sy het ook haar Graad 8 Spraak en Drama opleiding by Trinity Kollege in Londen voltooi. Sy was een van vier kinders en haar ma het ʼn groot rol in haar lewe gespeel, asook haar loopbaan omdat sy ʼn drama onderwyser was. Haar suster, Trix Vivier, is ook ʼn aktrise.

Televisie

  • Fynskrif (Seisoen 3), vertolk die rol van Lilani du Toit (2019)
  • Projek Dina, vertolk die rol van Sonya de Jager (2020)
  • Fynskrif (Seisoen 2), vertolk die rol van Lilani du Toit (2019)
  • Die Spreeus, vertolk die rol van Emmie van Graan (2019)
  • Mense Mense, vertolk die rol van Salomé Muller (2018)
  • Binnelanders, vertolk die rol van Lika Bosch
  • The Docket, vertolk die rol van Steffie (2018)
  • Die Kasteel, vertolk die rol van Jade Smith (2018)
  • The Girl From Saint Agnes, vertolk die rol van Amy Eliason (2019)
  • Kampkos, gaskunstenaar (2018)

Film

  • The Runner, kortfilm, vertolk die rol van Louisa (2018)
  • Wonderlus, vertolk die rol van die kelnerin (2017)

Advertensies

  • Hyundai i20, vertolk die rol van Julie
  • Nescafe Cappucinno, vertolk die hoofrol

Musiekvideo’s

Teater

  • Gaslight, vertolk die rol van Lara
  • Plastocracy, speel saam in die groep
  • Acceptance, vertolk die rol van Sam
  • The Little Prince, vertolk die rol van die slang en die man
  • Amazing Other Show, vertolk die hoofrol
  • Void, speel saam in die groep
  • Solo, vertolk die rol van Meisiekind
  • 18*, vertolk die hoofrol

Toekennings

  • Five Continents Internasionale Filmfees-toekenning: Beste Aktrise in ʼn kortfilm vir Runner
  • Silwerskerm-toekenning: Beste Aktrise in Wonderlus

Bronnelys

The contents of this page are sourced from Wikipedia article on 24 Apr 2020. The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
Lists
Lea Vivier is in following lists
comments so far.
Comments
From our partners
Sponsored
Reference sources
References
Lea Vivier
arrow-left arrow-right instagram whatsapp myspace quora soundcloud spotify tumblr vk website youtube pandora tunein iheart itunes