peoplepill id: carel-nel
CN
South Africa
1 views today
1 views this week
Carel Nel
South African actor

Carel Nel

The basics

Quick Facts

Intro
South African actor
Gender
Male
Birth
Place of birth
Bloemfontein, South Africa
Age
40 years
Family
Spouse:
Cintaine Schutte
The details (from wikipedia)

Biography

Carel Nel (gebore 1984 in Bloemfontein) is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Nadat Nel matrikuleer het aan Grey-kollege in Bloemfontein, het hy BA Drama studeer aan die Universiteit van die Vrystaat. Ná sy studies verhuis hy na Kaapstad om sy loopbaan voort te sit.

Film

  • Gaia; vertolk die rol van Barend; in verfilming (2021)
  • The Last Days of American Crime; vertolk die rol van Tweeker (2020)
  • Commando; kort film; vertolk die rol van Neville (2015)
  • Rage; vertolk die rol van Albert (2020)
  • Oedipus: Die Musical; kort film (2019)
  • Dominee Tienie; vertolk die rol van Sparky Jordaan (2018)
  • Hartstog; vertolk die rol van Prof. Chris Barnard (2017)
  • Ek Het Jou Gemaak; kort film; vertolk die rol van Andries (2017)
  • Slaaf; kort film; vertolk die rol van Gregory Pietersen (2017)
  • Hum; kort film; vertolk die rol van Thomas (2016)
  • Shephards and Butchers; vertolk die rol van Karel Niemand (2016)
  • The Endless River; vertolk die rol van Dannie Greyston (2015)
  • Die Ontwaking; vertolk die rol van Tom Spottiswoorde (2015)
  • Lazy Susan; kort film; vertolk die rol van Mr. Toast (2015)
  • The Salvation; vertolk die rol van Stagecoach Whip (2014)
  • Young Ones; vertolk die rol van die bandiet (2014)
  • On/Off; kort film; vertolk die rol van die held (2013)
  • Hoe duur was die suiker?; vertolk die rol van Von Beunekom (2013)
  • Mandela: Long Walk to Freedom; vertolk die rol van ʼn polisieman (2013)
  • Nothing about Nothing; kort film; vertolk die rol van Stan (2012)
  • The Girl; vertolk die rol van Clapper Loader (2012)
  • March the Second; kort film; vertolk die rol van Helmut (2007)

Televisie

  • Raised by Wolves; vertolk die rol van Android (2020)
  • Ekstra Medium; vertolk die rol van Dr. Rufus (2020)
  • Vagrant Queen; vertolk die rol van Albert Lloyd (2020)
  • Grant; vertolk die rol van Abraham Lincoln (2019)
  • Deep State; vertolk die rol van die Barista (2019)
  • Die Spreeus; vertolk die rol van Wynand (2019)
  • Dwaalster; vertolk die rol van die boemelaar (2019)
  • Welcome to Murdertown; vertolk die rol van Delbert Mills (2018)
  • Fynskrif; vertolk die rol van Sam Cobain (2018)
  • Blood Drive; vertolk die rol van Rasher (2017)
  • Roots; vertolk die rol van Captain Davies (2016)
  • Flight of the Storks; vertolk die rol van Frederick (2013)

Teater

  • The Demon Bride; vertolk die rol van Raymond Estevz; regie: Louis Viljoen
  • Die Fliek; vertolk die rol van Sam; regie: Nico Scheepers
  • Koöperasie Stories; vertolk die rol van Genis; regie: Sandra Prinsloo
  • Nagwandelaars; vertolk die rol van Pieter Oberholzer; regie: Gideon Lombard
  • Liewe Heksie: Flower Power; vertolk die rol van Koning Rosekrans; regie: Lizz Meiring
  • People are living there; vertolk die rol van Don; regie: André Odendaal
  • The Garage Sale; vertolk die rol van Flip van Tonder; regie: Tara Notcutt
  • Balbesit; vertolk die rol van die agste man; regie: Jaco Bouwer
  • Slaaf; vertolk verskeie karakters; regie: Wessel Pretorius
  • Nag van die Heinna; vertolk die rol van Dr. Gert Breytenbach; regie: Nico Luwes
  • Tee; vertolk die rol van Basjan; regie: Phillip Rademeyer
  • Die Kersieboord; vertolk die rol van Petya; regie: Sandra Temming
  • Droom; vertolk die rol van Puck; regie: Christiaan Olwagen
  • Tjop en Dop; vertolk die rol van Rooies; regie: Christiaan Olwagen
  • Die Koggelaar; vertolk die rol van Daan; regie: Albert Maritz
  • Deksels; vertolk die rol van die man; regie: Albert Maritz
  • Heiland; vertolk die rol van Kreefman; regie: Rocco Pool
  • Ebenezer Pennyknyper; vertolk die rol van die jong Eben; regie: Waldimar Schultz
  • Other People’s Lives; vertolk die rol van Larry; regie: Sanjin Muftic
  • Murderer; vertolk die rol van Norman Bartholomew; regie: Chris Weare
  • The Verbalists; vertolk die rol van Max; regie: Louis Viljoen
  • Die Rebellie van Lafras Verwey; vertolk die rol van Lafras Verwey; regie: Albert Maritz
  • A Midsummer Night's Dream; vertolk die rol van Flute; regie: Guy de Lancey
  • Dream Brother; vertolk die rol van Nicholas; regie: Tara Notcutt
  • Mephisto; vertolk die rol van Lorenz; regie: Chris Weare
  • The Tent; vertolk die rol van die man; regie: Megan Furniss
  • Deathwatch; vertolk die rol van Maurice; regie: Stephanie Brink
  • Hegter; vertolk die rol van Dan; regie: Gerben Kamper
  • Die Huweliksaansoek; vertolk die rol van Ivan Lomov; regie: Nico Luwes
  • Die Begrafnis; vertolk die rol van Balthazar Tendon; regie: Nico Luwes
  • Lewensreg; vertolk die rol van Sewes van Aarde; regie: Nico Luwes
  • Wit; vertolk die rol van Mr. Bearing; regie: Gerben Kamper
  • Bloeiende Lente; vertolk die rol van Moritz Stiefel; regie: Gerben Kamper
  • Breinbliksem; vertolk die rol van Kerbs; regie: Thys Heydenrych

Toekennings

  • ATKV-Mediaveertjie nominasie; Beste Akteur in Hum (2018)
  • Silwerskerm-toekenning: Beste Akteur in Slaaf (2017)
  • Klein Kaap Kort Film Fees; Beste Akteur in Hum (2017)
  • Silwerskerm-toekenning; Beste Akteur in Hum (2016)
  • 48 Uur Filmprojek; Beste Akteur vir The First Week (2016)
  • Naledi-nominasie; Beste Ondersteunende Akteur vir People are Living There (2016)
  • Broadway Suid-Afrika nominasie; Beste Ondersteunende Akteur; People are Living There  (2015)
  • Fleur du Cap-toekenning; Beste Akteur vir Die Rebellie van Lafras Verwey (2012)
  • Sanlam-toekenning; Beste Akteur in Die Begrafnis (2008)

Persoonlike lewe

In 2019 is Nel met die aktrise, Cintaine Schutte, getroud. Die egpaar woon in Kaapstad.

Bronnelys

The contents of this page are sourced from Wikipedia article on 16 Apr 2020. The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
Lists
Carel Nel is in following lists
comments so far.
Comments
From our partners
Sponsored
Reference sources
References
Carel Nel
arrow-left arrow-right instagram whatsapp myspace quora soundcloud spotify tumblr vk website youtube pandora tunein iheart itunes