peoplepill id: zirk-bergh
ZB
1 views today
6 views this week
Zirk Bergh
muzikant

Zirk Bergh

The basics

Quick Facts

Intro
muzikant
Work field
Gender
Male
Birth
Place of death
Potchefstroom
Age
55 years
The details (from wikipedia)

Biography

Zirk Bergh
Geboorte1958
Afsterwe14 Desember 2013
Potchefstroom
Beroep(e)Sanger
Instrument(e)Stem, kitaar
AssosiasiesWorsie Visser
Zirk Bergh Musiekportaal

Zirk Bergh was 'n Afrikaanse sanger en kitaarspeler vir wyle Worsie Visser. Hy was bekend vir liedjies soos Ek hou nie van werk nie, Wie't Al Daai Blomme Geplant en Dis soos dit is by die Weskus. Hy is op 14 Desember 2013 oorlede nadat hy homself en 3 ander geskiet het.

Diskografie

  • Die Beste Uit Die Weste..., 2008 CDR/BOWLINE
  • Zirk Bergh KKNK 2007 DVD, 2008 BOWLINE
  • Hoe Lank Gaan Velddrif Nog Visvang?, 2007 CDR/BOWLINE
  • My "bezirkste" treffers, 2004 FANTASIA
  • My Eie Plaas, 2003 FANTASIA
  • Teer Strate Vol Gate, 2002 FANTASIA
  • Ons Ouma Se Pot, 2001 TRIO
  • Dis Die Weskus, 1999 TRIO
  • Die Eensame Krokodil, 1997 TRIO

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

The contents of this page are sourced from Wikipedia article. The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
Lists
Zirk Bergh is in following lists
comments so far.
Comments
From our partners
Sponsored
Credits
References and sources
Zirk Bergh
arrow-left arrow-right instagram whatsapp myspace quora soundcloud spotify tumblr vk website youtube pandora tunein iheart itunes