peoplepill id: wit-kasteel
WK
1 views today
1 views this week
The basics

Quick Facts

The details (from wikipedia)

Biography

Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Die neutraliteit van hierdie artikel (of dele daarvan) word tans betwis.
Wikipedia se beleid is dat alle artikels vanuit ’n neutrale standpunt geskryf moet wees. Sien die besprekingsbladsy vir besonderhede of ons riglyne wat kan help om die artikel meer onpartydig te maak.

Wit Kasteel is 'n Afrikaanse rockgroep wat bestaan uit vier lede gebaseer in Pretoria. Die groep is gestig deur hoofsanger Clemond Dartnall en voormalige kitaarspeler Jurie Schoeman in 2011. Vroeg 2012 het Waldemar Behr, die tromspeler, by die groep aangesluit en paar maande later was Reinard Kruger as baskitaarspeler bygevoeg.

In 2013 het Jurie Schoeman die groep verlaat om verder te gaan studeer as 'n geoktrooieerde rekenmeester. Dit het toe 3 jaar gevat, waartydens vele verskillende persone die rol van hoofkitaarspeler gevul het, voordat Wit Kasteel besluit het om die rol van hoofkitaar eerder aan 'n sessiemusikant te gee. Dus het Leon van den Berg, Clemond Dartnall se voormalige kitaaronderwyser, in 2015 aangesluit.

In 2015 het die groep afgeskop met hulle loopbaan. Hulle debuutalbum Wit Kasteel, 'n 12-snit album, was vrygestel. Hulle het ook Die Nostalgie, 'n bekende lied van Laurika Rauch wat hulle met 'n Rock-aanslag doen, se musiekvideo vrygestel. Die lied het aanklank gevind by die luisteraars en het goed gedoen op talle radiostasies se ranglyste.

Bronnelys

  • www.witkasteel.co.za
The contents of this page are sourced from Wikipedia article. The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
Lists
Wit Kasteel is in following lists
comments so far.
Comments
From our partners
Sponsored
Wit Kasteel
arrow-left arrow-right instagram whatsapp myspace quora soundcloud spotify tumblr vk website youtube pandora tunein iheart itunes