peoplepill id: wilma-van-der-bijl
WVDB
South Africa
16 views today
16 views this week
Wilma van der Bijl

Wilma van der Bijl

The basics

Quick Facts

Gender
Female
The details (from wikipedia)

Biography

Wilma van der Bijl, 'n apteker van beroep, het die Mejuffrou Suid-Afrika-kompetisie in 1987 gewen. Sy is 'n perfeksionis en het 'n hoë standaard gedurende haar jaar as Mej. SA gehandhaaf. Daarna het sy vir twee jaar in Duitsland gewoon, waar sy as internasionale model gewerk het. Sy het na Suid-Afrika terugkeer om haar aptekersinternskap te voltooi, en het daarna die Wilma van der Bijl-afrondingskool op die been gebring. Borskanker is later by haar gediagnoseer, maar sy het dit met chemoterapie oorwin. Sy is die beskermvrou van die Rooikruis-kinderhospitaal in Kaapstad.

Wilma is getroud met 'n Griekse sakeman, Ari Tapanlis. Haar twee kinders se name is Alexia en Nikolaos. Deesdae is sy 'n besigheidsvrou en bedryf 'n vulstasie met 'n restaurant, asook ander familiebesighede in Kaapstad.

Verwysings

The contents of this page are sourced from Wikipedia article. The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
Lists
Wilma van der Bijl is in following lists
comments so far.
Comments
From our partners
Sponsored
Credits
References and sources
Wilma van der Bijl
arrow-left arrow-right instagram whatsapp myspace quora soundcloud spotify tumblr vk website youtube pandora tunein iheart itunes