peoplepill id: theo-wendt
TW
1 views today
1 views this week
Theo Wendt
Dirigent

Theo Wendt

The basics

Quick Facts

Intro
Dirigent
Work field
Birth
The details (from wikipedia)

Biography

Theopil Wendt (* 1874 – † 1951) was 'n Suid-Afrikaanse musikus.

Hy is in 1874 in Londen gebore en ontvang sy opleiding in Engeland en Duitsland. Hy kom as 22-jarige na Grahamstad as musiekonderwyser aan die Diocesan School for Girls en aan St. Andrew's College. Hy het 'n spesiale lied vir die Grahamstadse tentoonstelling van 1918 gekomponeer.

Na etlike jare oorsee vergesel hy die Wheeler-Edwards Light Opera Company in 1912 as hulle dirigent na Suid-Afrika. Met die stigting van die Kaapstadse orkes in 1914 is hy aangestel as dirigent. Hy beklee hierdie pos tot in 1924; hy bedank en aanvaar 'n pos as musiekdirekteur van die pasgestigte Johannesburg Uitsaai-ateljee (Johannesburg Broadcasting Studio).

Hy is in 1951 oorlede.

Bron

The contents of this page are sourced from Wikipedia article. The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
Lists
Theo Wendt is in following lists
comments so far.
Comments
From our partners
Sponsored
Theo Wendt
arrow-left arrow-right instagram whatsapp myspace quora soundcloud spotify tumblr vk website youtube pandora tunein iheart itunes