peoplepill id: sann-de-lange
South African actress
Sann de Lange
The basics
Quick Facts
Intro
South African actress
Places
was
Work field
Gender
Female
Birth
Death
Place of death
Roodepoort, City of Johannesburg Metropolitan Municipality, Gauteng, South Africa
Age
86 years
The details (from wikipedia)
Biography
Sann de Lange (oorlede 1999) was ’n Suid-Afrikaanse aktrise. De Lange het op agtien begin toneelspeel en het haar rolprentbuiging in die tweede Afrikaanse rolprent wat in die land gemaak is, naamlik: Bou van ’n nasie gemaak. Sy was veral bekend vir haar rol as Tant Betta in die televisiereeks Nommer Asseblief. Sy was die laaste keer in 1998 op Kersdag in die TV-reeks Egoli: Plek van Goud as mev. Nienaber te sien gewees. Sy is in 1999 op 86 jarige ouderdom aan hartversaking in ’n ouetehuis in Roodepoort oorlede. Haar man, Morné Coetzer, ook ’n akteur, is reeds in 1971 oorlede. Sy het ook 'n seun gehad, wat ook 'n akteur is: Morné Coetzer.
Verwysings
- ↑ Sann de Lange sterf op 86 aan hartversaking, Die Burger, 2 Junie 1999
- ↑ De Lange was oudste Afrikaanse aktrise, Volksblad, 3 Junie 1999
The contents of this page are sourced from Wikipedia article.
The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
Image Gallery
Lists
Sann de Lange is in following lists
comments so far.
Comments
Credits
References and sources
Sann de Lange