peoplepill id: pieter-hackius
PH
1 views today
2 views this week
Pieter Hackius

Pieter Hackius

The basics

Quick Facts

The details (from wikipedia)

Biography

Pieter Hackius (? – 30 November 1671) was die vyfde kommandeur en eerste goewerneur aan die Kaap die Goeie Hoop. Hackius het Jacob Borghorst op 25 Maart 1670 opgevolg as kommandeur en is op 2 Junie 1670 as goewerneur aangestel.

Hy was selfs nog sieker as sy voorganger, Borghorst en kon feitllik niks verrig nie. Hackius het sy gesondheid geruïneer met lang diens vir die VOC in Oos-Indië. Daar is pogings tydens sy bewind aangewend om immigrasie uit Holland aan te moedig. Hackius is getroud met Alida Paets en hulle het 5 kinders gehad. Hackius was die eerste hoof van die Kaapkolonie wat in die Kaap gesterf het en daar begrawe is.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. e-family Timeline, Besoek op 30 April 2007
Voorafgegaan deur
Homself (as kommandeur)
Goewerneur van die Kaap de Goede Hoop
2 Junie 167030 November 1671
Opgevolg deur
Albert van Breugel (waarnemende kommandeur)
Voorafgegaan deur
Jacob Borghorst
Kommandeur van die Kaap de Goede Hoop
25 Maart 16702 Junie 1670
Opgevolg deur
Homself (as goewerneur)
The contents of this page are sourced from Wikipedia article. The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
Lists
Pieter Hackius is in following lists
comments so far.
Comments
From our partners
Sponsored
Credits
References and sources
Pieter Hackius
arrow-left arrow-right instagram whatsapp myspace quora soundcloud spotify tumblr vk website youtube pandora tunein iheart itunes