peoplepill id: luna-paige
South African singer
Luna Paige
The basics
Quick Facts
The details (from wikipedia)
Biography
Luna Paige is 'n Afrikaanse sangeres. Haar solodebuutalbum, Luna is in 2003 opgeneem. Sy het in 2002 in Stellenbosch gegradueer. Alhoewel haar moedertaal Afrikaans is, het sy aanvanklik in Engels gesing, en eindelik na 10 jaar in Afrikaans begin sing.
Sy het al saam met talle ander Suid Afrikaanse kunstenaars, soos Chris Chameleon, Gerald Clark, Nick Turner en Jamie Jupiter opgetree.
Diskografie
- Gee my ritme, (enkelvrystelling) 2016
- Groot is jy, (enkelvrystelling) 2014
- Borders & Beyond, 2014
- Storielied, 2012
- Wonderful Life, 2009
- Missing Pieces, 2005
- Luna, 2003
Ander Produksies
- Korreltjie kantel, geinspireer deur die liefdesverhouding tussen Andre P. Brink. en die digter Ingrid Jonker
Verwysings
- ↑ https://pbs.twimg.com/media/B3SDBf5IYAAd9ab.jpg Pretoria News, Dinsdag, 25 November 2014
- ↑ https://www.iol.co.za/entertainment/music/luna-turns-a-new-paige-971660 IOL, 21 Augustus 2009
- ↑ https://pbs.twimg.com/media/CkWMlenXIAApJ8J.jpg Volksblad 2 Junie 2016
- ↑ https://pbs.twimg.com/media/DAaOghsXoAAO6Ty.jpg
- ↑ https://www.litnet.co.za/luna-paige-die-belangrikste-om-die-projek-met-integriteit-aan-te-pak/ LitNet
- ↑ https://pbs.twimg.com/media/DAaOghsXoAAO6Ty.jpg
Sien ook
- Afrikaanse musiek
- Lys van Suid-Afrikaanse musikale kunstenaars
Eksterne skakels
The contents of this page are sourced from Wikipedia article.
The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
Lists
Luna Paige is in following lists
comments so far.
Comments
Credits
References and sources
Luna Paige