peoplepill id: kevin-leo
South African musician
Kevin Leo
The basics
Quick Facts
Intro
South African musician
Places
is
Work field
Gender
Male
Place of birth
Rustenburg, South Africa
Star sign
Age
53 years
The details (from wikipedia)
Biography
Kevin Leo (gebore 18 Augustus 1971 in Rustenburg) is 'n Suid-Afrikaanse sanger wat opera- en ligte Afrikaanse liedjies sing. Hy tree ook gereeld saam met Jakkie Louw op onder die verhoognaam Jakkals en Leo; en saam met Mathys Roets en Danie Niehaus as Drie van die Bestes. Hy is bekend vir treffers soos Se C´est la vie, Ek sal jou nooit vergeet en Liewe broer.
In 1994 dring hy deur tot die finale rondte van die Crescendo-kompetisie in die afdeling mansvokaal.
Leo neem in Junie 2006 aan die internasionale operakompetisie Valsesia Musica in die Piëmontese Valsesia-Alpevallei in Italië deel en behaal die vierde plek. Tydens die wennerskonsert is Leo as Pavarotti Pocco of Klein Pavarotti voorgestel.
Albums
- Sentimental Christmas
- Sentimental Duets
- Se, C'est La Vie
- VOiCE, 2003
- Met Die Treffers
- Se, C'est La Vie, 1999
- Jy's Ongelooflok
- Gé - Lied van my lewe
- XXI - Gospel Album
Verwysings
- ↑ Kevin Leo, Suid-Afrika se eie Botcelli, musiek,co.za, besoek op 10 Desember 2010.
Sien ook
- Lys van Suid-Afrikaanse musikale kunstenaars
Eksterne skakels
The contents of this page are sourced from Wikipedia article.
The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
Lists
Kevin Leo is in following lists
By work and/or country
comments so far.
Comments
Credits
References and sources
Kevin Leo