peoplepill id: justus-tshungu
Radio announcer
Justus Tshungu
The basics
Quick Facts
Intro
Radio announcer
Places
was
Gender
Male
Star sign
Age
93 years
The details (from wikipedia)
Biography
Justus Tshungu (18 Oktober 1925 - 29 April 2019) was 'n omroeper en die eerste swart Suid-Afrikaner wat Afrikaans oor die radio gepraat het. Hy is in Kranskop, Modimolle gebore. Hy is in 1960 as omroeper by die SAUK se Noord-Sotho-diens aangestel. Later is hy tot senior openbare skakelbeampte van die Sotho- en Ngunidiens van die SAUK bevorder. Hy was in die beginjare by televisie betrokke en het 'n Artes-toekenning vir sy televisiereeks Kamera II ontvang. Hy kon Afrikaans, Engels, Sepedi, Tsonga en Suid-Sotho vlot praat.
Hy sterf op 29 April 2019 aan natuurlike oorsake.
The contents of this page are sourced from Wikipedia article.
The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
Lists
Justus Tshungu is in following lists
By work and/or country
comments so far.
Comments
Justus Tshungu