peoplepill id: joseph-jacobus-bosman
JJB
1 views today
2 views this week
Joseph Jacobus Bosman
bankier

Joseph Jacobus Bosman

The basics

Quick Facts

Intro
bankier
Work field
Gender
Male
Birth
Place of birth
Rustenburg
Death
Age
57 years
The details (from wikipedia)

Biography

Joseph Jacobus Bosman (1895–1952) was 'n Suid-Afrikaanse bankier en stigter van Volkskas.

Biografie

Bosman is op 23 Januarie 1895Rustenburg gebore. Teen die einde van die Tweede Vryheidsoorlog was hy saam met sy ma en twee ouer broers in die Potchefstroomse konsentrasiekamp. Op negentienjarige ouderdom aanvaar hy 'n betrekking in Johannesburg, waar hy by 'n handelsonderneming van assistent-boekhouer tot rekenmeester vorder. Later het hy by 'n rekenmeesters- en ouditeursmaatskappy gewerk, waar hy ondervinding van die administrasie van maatskappye opgedoen het.

Die Volkskasgebou op Paternoster, 1977

Die gedagte om 'n eie Afrikaanse bank te stig, het in 1921 by hom ontstaan. Hierdie gedagte het gaandeweg gestalte gekry en in 1934 word Volkskas Ko-op Bpk, met Bosman as die hoofbestuurder, gestig. Die bank het later tot een van die belangrikste instellings in Suid-Afrika ontwikkel.

Bosman is op 29 Junie 1952 in Pretoria oorlede.

Bronne

  • Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967.
  • Wallis, F. (2000). Nuusdagboek: feite en fratse oor 1000 jaar, Kaapstad: Human & Rousseau
  • Swart, M.J., et al. (eds)(1980). Afrikaanse Kultuuralmanak,Aucklandpark: Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge.
The contents of this page are sourced from Wikipedia article. The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
Lists
Joseph Jacobus Bosman is in following lists
comments so far.
Comments
From our partners
Sponsored
Joseph Jacobus Bosman
arrow-left arrow-right instagram whatsapp myspace quora soundcloud spotify tumblr vk website youtube pandora tunein iheart itunes