peoplepill id: joe-bloom
JB
1 views today
1 views this week
The basics

Quick Facts

Gender
Male
Birth
The details (from wikipedia)

Biography

Joe Bloom.

Joe Bloom (Kovneh, Litaue, 22 Desember 1909 – onbekend) was ’n Suid-Afrikaanse sakeman.

Bloom is in sy geboorteland opgevoed en het in 1928 in Suid-Afrika aangekom as gekwalifiseerde tandheelkundige tegnikus. As sodanig het hy tot 1947 gepraktiseer, toe jy juweliersware begin vervaardig het. Hy was die eerste mens in Suid-Afrika wat ’n tandheelkundige tegniek bekendgestel het wat modern was in die giet van edelmetaal. Skaars 15 jaar later het hy een van die grootste juweliersfabrieke in Suid-Afrika gehad.

Bloom is in 1935 met Ida, dogter van E. Hirsowitz, getroud, en twee seuns en een dogter is uit hul huwelik gebore. Sy liefhebberye was edelstene slyp, fotografie, lees, ingenieurswese en rolbal. Hy het behoort aan die Beaconsfield-klub, die Johannesburgse Edelsteen-klub en die Emmerentia-rolbalklub.

Bron

  • (af) (en) Kruger, dr. D.F. 1963. Wie is wie in Suid-Afrika. Johannesburg: Vitae Uitgewers.
The contents of this page are sourced from Wikipedia article. The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
Lists
Joe Bloom is in following lists
comments so far.
Comments
From our partners
Sponsored
Joe Bloom
arrow-left arrow-right instagram whatsapp myspace quora soundcloud spotify tumblr vk website youtube pandora tunein iheart itunes