peoplepill id: janita-claassen
muzikant
Janita Claassen
The basics
Quick Facts
Intro
muzikant
was
Work field
Gender
Female
Age
58 years
The details (from wikipedia)
Biography
Janita Claassen | ||
---|---|---|
Geboortenaam | Janita Sarie Redelinghuys | |
Geboorte | 30 April 1947 | |
Afsterwe | 24 Oktober 2005 | |
Beroep(e) | Sangeres | |
Instrument(e) | Stem | |
Aktiewe jare | 1980–2009 | |
Assosiasies | Manuel Escorcio | |
Musiekportaal |
Janita Claassen, gebore Janita Sarie Redelinghuys (30 April 1947 – 24 Oktober 2005) was 'n Afrikaanse sangeres wat gereeld saam met Manuel Escorcio opgetree het. Sy is op 58-jarige ouderdom na 'n 10-jaar lange stryd weens long- en keelkanker oorlede. Van haar treffers sluit in Rolbos, My Danklied, Wilde Aalwyn, Meisiekind en Hoor jy die Klokke.
Diskografie
- Manuel & Janita – Ons Beste Treffers, SELBCD811 2009 SELECT
- Grootste Treffers 1980–2005, SELBCD598 2005 SELECT
- Wilde Aalwyn, SELBCD412 2002 SELECT
- Janita, SELBC 302 1998 SELECT
- My Danklied, SELBC 261 1997 SELECT
- Grootste Treffers Ooit, SELBCD255 1997 SELECT
- Hoor Jy Die Klokke Lui?, SELBCD214 1992/1995 SELECT
- Grootste Treffers Volume 3, SELBCD183 1993 SELECT
- Die Heer Is My Herder, SELBCD158 SELECT
- Wie Sal Weet? (LP) SELB 153 1991 SELECT
- Grootste Treffers Vol 2, 1991
- Gewildste Duette (met Manuel Escórcio), SELBCD113140 1991 SELECT
- Weer Saam (LP), SELB 140 1990 SELECT
- Janita (LP), SELP 137 1990 SELECT
- Grootste Treffers Vol 1, SELBCD135 SELECT
- Wense, 1989
- Op Haar Beste (LP), CBK7084 1988/1991 TRANSISTOR
- Oorwinter, SELB108 1988 SELECT
- Liefde... immergroen, 1987 SELECT
- Meisiekind, 1986
- Ballonne LP, CBK7041 1985 TRANSISTOR
- Ballonne / Rendezvous 7", CBK 635 1985 TRANSISTOR
- Janita, 1983
- Jannetjie Wipmannetjie, 1982
- Transkripsieplaat, 1982
- Madaliefie 7", 1980
Verwysings
- ↑ Janita Claasen verloor stryd teen kanker, besoek op 5 Maart 2010.
Sien ook
Eksterne skakels
The contents of this page are sourced from Wikipedia article.
The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
Lists
Janita Claassen is in following lists
By field of work
By work and/or country
comments so far.
Comments
Credits
References and sources
Janita Claassen