
peoplepill id: jan-cronje
The basics
Quick Facts
Intro
South African actor
Places
is
Work field
Gender
Male
Birth
Age
104 years
The details (from wikipedia)
Biography
Jan Cronjé (1921-1997) was 'n gewilde Suid-Afrikaanse uitsaaier, radio-aanbieder en akteur. Hy was ’n adjunkdirekteur van die destydse Transvaalse Raad vir die Uitvoerende Kunste (Truk), asook ’n dosent aan die voormalige Randse Afrikaanse Universiteit (RAU). Cronjé het die held in die eerste Afrikaanse radio-sepies op Springbokradio gespeel, in Liefdeslied en Verbode Liefde. Daarnaas het hy 28 jaar lank die radioprogram So maak mens saam met Esmé Euvrard op dié stasie aangebied. Hierdie program is vir die laaste keer op 31 Maart 1986 uitgesaai.Hy was ook in rolprente soos En die vonke spat (1961) en Oupa en die plaasnooientjie (1945) te sien gewees.
Verwysings
- ↑ 'So maak mens' se Jan het aangename herinneringe, Beeld, 12 Augustus 1992
- ↑ HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
The contents of this page are sourced from Wikipedia article.
The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
Lists
Jan Cronjé is in following lists
comments so far.
Comments
Credits
References and sources
Jan Cronjé