peoplepill id: henriette-irene-louise-juta
Henriette Irene Louise Juta
The basics
Quick Facts
The details (from wikipedia)
Biography
Henriette Irene Louise Juta, (1854 - 1940), meer bekend as Rene, is 'n skrywer wat in Kaapstad gebore is. Sy is die dogter van Jan Carel Juta. Sy skryf The Cape Peninsula wat gepubliseer word in 1910 en in 1920 The Tavern, 'n roman oor die vroeƫ Kaap. Dit is gebaseer op die verhaal van dr. James Barry. Sy trou later met 'n Britse diplomaat, Luke Hansard en gaan woon in Europa. Daar skryf sy 'n boek oor Korsika. Sy is op 22 Junie 1940 oorlede.
Bronne
- Rosenthal, Eric (red.). Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Londen en New York: Frederick Warne & Kie Bpk.
The contents of this page are sourced from Wikipedia article.
The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
Lists
Henriette Irene Louise Juta is in following lists
By category
comments so far.
Comments
Henriette Irene Louise Juta