peoplepill id: hanlie-van-niekerk
HVN
South Africa
7 views today
7 views this week
Hanlie van Niekerk
South African actress

Hanlie van Niekerk

The basics

Quick Facts

Intro
South African actress
Gender
Female
Place of death
Johannesburg
The details (from wikipedia)

Biography

Hanlie van Niekerk
Hanlie van Niekerk
Hanlie van Niekerk (1961)
Geboorte+- 1927
Afsterwe1 Julie 2005
Johannesburg
Beroep(e)Sangeres
Tipe stemSopraan
Hanlie van Niekerk Musiekportaal
Hanlie van Niekerk
Die Wapad berig op 29 Mei 1964 oor 'n opvoering van Faust met Hanlie van Niekerk en Gé Korsten.

Hanlie van Niekerk was 'n wêreldbekende sopraan wat in twee Afrikaanse rolprente opgetree het. Van Niekerk het in die jare 50 en 60 in verskeie operahuise, veral in Duitsland opgetree. Sy het ook in die Volksopera in Wene, Oostenryk, beroemdheid verwerf.

Sy was eers met mnr. Piet Smit getroud en later met die destydse minister van polisie, mnr. Lourens Muller. Muller het haar verbied om in die openbaar te sing, maar sy hervat haar loopbaan na hulle egskeiding.

Sy is die ma van die konsertviolis Pieter Daniël, wat in Europa se konsertsale beroemd geword het.

Diskografie

  • Hanlie Sing vir Die Voortrekkers 7", SAAMBOU AANBIEDING

Filmografie

Verwysings

The contents of this page are sourced from Wikipedia article. The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
Lists
Hanlie van Niekerk is in following lists
comments so far.
Comments
From our partners
Sponsored
Credits
References and sources
Hanlie van Niekerk
arrow-left arrow-right instagram whatsapp myspace quora soundcloud spotify tumblr vk website youtube pandora tunein iheart itunes