peoplepill id: george-claassen-1
George Claassen
The basics
Quick Facts
The details (from wikipedia)
Biography
George Claassen (26 Februarie 1917 - 17 Junie 2014) was ’n Suid-Afrikaanse atleet en onderwyser.Hy het in 1961 die Comrades-maraton gewen. Hy was die vader van Wynand Claassen, voormalige Springbokkaptein. Claassen was ’n skoolhoof in Middelburg, Tvl toe hy die afwedloop op 44 jarige ouderdom in ’n tyd van 06:07:07 gewen het. Claassen het in 1977 op 60 sy laaste Comrades-maraton in ’n tyd van 10:14:00 voltooi.
Claassen word oorleef deur ’n dogter, Maryna Metelerkamp en drie seuns, Danie, George (jr.) en Wynand, asook 13 kleinkinders en tien agterkleinkinders.
- Comrades-rekord
Bron
- Van der Walt, Sarel (18 Junie 2014). "Wedloop verloor sy legendes Fraser en Claassen" (html). Beeld. Besoek op 18 Junie 2014.
The contents of this page are sourced from Wikipedia article.
The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
Lists
George Claassen is in following lists
By field of work
By work and/or country
comments so far.
Comments
Credits
References and sources
George Claassen