peoplepill id: danie-bosman
DB
1 views today
2 views this week
Danie Bosman
componist

Danie Bosman

The basics

Quick Facts

The details (from wikipedia)

Biography

Danie Bosman
Danie Bosman
Foto van Danie Bosman in Musieksterrre van Gister en Vandag
GeboortenaamDaniel Ferdinand Bosman
Geboorte7 Februarie 1907
Kaapstad
Afsterwe27 Mei 1946
Muizenberg
Beroep(e)Komponis, liedjieskrywer
Danie Bosman Musiekportaal

Daniel Ferdinand (Danie) Bosman (7 Februarie 190727 Mei 1946), was 'n pionier en komponis van ligte Afrikaanse musiek. Hoewel sy huistaal Engels was, het hy vir Afrikaanse liedjies soos "Boereseun", "In die skadu van ou Tafelberg" en "Oom Bossie van die Bosveld" gesorg. Hy is in 1946 in Muizenberg oorlede.

Van die liedjies wat hy gekomponeer het, is:

  • Boereseun
  • In die skadu van ou Tafelberg
  • Oom Bossie van die Bosveld
  • Kaapse Draai
  • Ou musikant
  • In my skemeruurtjie
  • Bergrivier
  • Daar onder in die Kaap
  • In my droomskuitjie
  • Goeienag

Bronne

Verwysings

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
The contents of this page are sourced from Wikipedia article. The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
Lists
Danie Bosman is in following lists
comments so far.
Comments
From our partners
Sponsored
Credits
References and sources
Danie Bosman
arrow-left arrow-right instagram whatsapp myspace quora soundcloud spotify tumblr vk website youtube pandora tunein iheart itunes