peoplepill id: aviva-pelham
South African soprano
Aviva Pelham
The basics
Quick Facts
Intro
South African soprano
Places
is
Work field
Gender
Female
Place of birth
Harare
Age
76 years
The details (from wikipedia)
Biography
Aviva Pelham (1948-) is 'n Suid-Afrikaanse sopraan. Sy is op 23 Januarie 1948 in Harare, Zimbabwe gebore. Pelham sing 'n verskeidenheid van musiek, insluitend: operas, musiekblyspele, operette, oratoria en kabarette. Sy het boeke vir blindes op band voorgelees en is by ander welsynswerk, soos die motorneuronsiekte-assosiasie betrokke.
Sy is onder andere bekend vir die opvoering van "Santa's Story", wat haar moeder, Santa Pelham se lewensverhaal beskryf. Haar moeder het van Nazi-Duitsland ontvlug en in die proses deur Spanje, Frankryk en uiteindelik na Zimbabwe gereis.
Diskografie
- Viva Aviva – A Selection of Favourite Songs, 2002
- Gershwin Cocktail – Aviva Pelham met Thomas Rajna, 2003
- Life is Beautiful – Duette
- Manuel and Aviva 2004
Verwysings
Eksterne skakels
The contents of this page are sourced from Wikipedia article.
The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
Lists
Aviva Pelham is in following lists
By work and/or country
comments so far.
Comments
Aviva Pelham