peoplepill id: anton-myburgh
Anton Myburgh
The basics
Quick Facts
The details (from wikipedia)
Biography
Anton Myburgh, ook bekend as Murgpyp, is 'n Afrikaanse liedjieskrywer en sanger. Sy loopbaan het op 13 begin toe hy vir sy stiefma, Cora Marie, die lied Ek kan lewe geskryf het. Hy is ook bekend vir liedjies soos Boer met sy roer.
Lirieke vir Boer met sy roer
Hier is die lirieke vir Boer met sy roer, een van Anton se meer bekende liedjies:
Sit jou hand op die ploeg
In die son sal jy swoeg
Want die boer en sy roer
Word nooit moeg
Want die boer en sy roer
Word nooit moeg om te ploeg
As hy staan staan hy sterker as ’n rots
Sit jy kettings om sy taal
Sal die duiwel jou kom haal
Los sy grond
Jy speel met bom se lont
Albums
Soekmekaar, 2007 SELECT
- Dream masjien
- Hier staan ek weer
- Soekmekaar
- Boer en sy roer
- Vlam in my hart
- Voetspore
- Spinnekop
- Jolene
- Van die aarde
- Baby jy´s nog lief vir my
- Choc 99
- Blaartjie
- Onder my vel
- Adam se feetjieland
- Ek´s fyn
- Jackie McKay
- Reënboog
- Murg Medley: Katrina/Deur die Straights/Kosie/Spinnekop/Saartjie van Biesievlei
Sien ook
- Lys van Suid-Afrikaanse musikante
Eksterne skakels
- Anton Myburgh sing "Boer en Sy Roer" op YouTube
The contents of this page are sourced from Wikipedia article.
The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.
Lists
Anton Myburgh is in following lists
By field of work
By work and/or country
comments so far.
Comments
Credits
References and sources
Anton Myburgh