Wynand Breedt
South African musician
Intro | South African musician | |
Places | South Africa | |
is | Singer Musician | |
Work field | Music | |
Gender |
| |
Profiles | ||
Death | 3 July 2020 |
Wynand Breedt (sterf 3 Julie 2020) was 'n Afrikaanse sanger en liedjieskrywer.
Breedt se musiekloopbaan begin op die ouderdom van agt waar hy eerste sopraan sing. Op 13-jarige ouderdom sluit hy aan by die Tygerberg Kinderkoor. Op die ouderdom van 15 sluit hy as eerste sopraan aan by die Kaape Jeugkoor, maar verander vinnig na bas.
Breedt word op 3 Julie 2020 tydens 'n plaasaanval in die Nuy-vallei tussen Worcester en Robertson in die Wes-Kaap, Suid-Afrika, vermoor. Breedt en sy lewensmaat John Sinclaire het tuis aangekom toe Sinclaire 'n swart man met 'n vuurwapen gemik op Breedt gewaar. Die motief vir die moord is onbekend en geen items is in die voorval gesteel nie.
Breedt laat sy lewensmaat John Sinclaire na.