Tana Joseph

South African astrophysicist
The basics

Quick Facts

IntroSouth African astrophysicist
PlacesSouth Africa
isPhysicist Astronomer Scientist Astrophysicist Researcher
Work fieldAcademia Science
Gender
Female
Birth1984
Age40 years
Education
University of Cape Town
University of Southampton
Awards
Inspiring Fifty South Africa2020
The details

Biography

Tana (T.D.) Joseph (gebore 1984) is ‘n Suid-Afrikaansgebore astrofisikus.

Sy is in 2002 op 37-jarige ouderdom benoem tot die koördinator van die Netherlands Astronomy Equity and Incluson Committee. Die liggaam bedien die Raad van die Astronomie van advies. Dr. Joseph is ‘n gesaghebbende op die gebied van dubbelsterre en diversiteit.

Sy het haar B.Sc.- en M.Sc.-grade aan die Universiteit van Kaapstad behaal en in 2013 het die Universiteit van Southampton die Ph.D.-graad aan haar verleen. Daarna was sy agtereenvolgens betrokke by die Universiteit van Manchester en as navorsingsgenoot by die Universiteit van Amsterdam.

Bronne

  • aic.saao.ac.za
  • astrobites.org
  • astronomie.nl

Verwysings

The contents of this page are sourced from Wikipedia article on 30 Nov 2023. The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.