Shamil Sirazhetdinov

Tatar historian
The basics

Quick Facts

IntroTatar historian
PlacesRussia
isAcademic Historian Ethnographer
Work fieldEducation Social science
Gender
Male
Birth25 September 1946, Astrakhan, Astrakhan Urban Okrug, Astrakhan Oblast, Russia
Age78 years
Star signLibra
The details

Biography

Sjamil Sirazjetdinof (Russies: Шамиль Сиражетдинов, gebore 25 September 1946 in Astrachan) is 'n Russiese geskiedkundige en etnograaf van Tartaarse afkoms. Hy het verskeie navorsingsboeke gesrkyf oor sy tuisdorp Nowo-Boelgari se geskiedenis, kultuur en taalsituasie.

Familie

Sirazjetdinof se oupa Giljazjetdin het na Astrachan-oblast uit Tatarstan verhuis. Hy het in die Nogai-dorp Karagali gewoon tot 1918, toe hy aangesluit het by die groep setlaars wat Nowo-Boelgari gestig het.

Publikasies

  • Sirazjetdinof, Sjamil (2001). История села Новые Булгары [Nowo-Boelgari: 'n Geskiedenis van die dorp] (in Russies). Astrachan: Wolga.
  • Sirazjetdinof, Sjamil (2006). Материалы к изучению проблемы: Пословицы и поговорки татарского села Новые Булгары [Spreekwoorde en gesegdes van die Tartaarse dorp Nowo-Boelgari] (in Russies). Ikrjanoje.{{cite book}}: AS1-onderhoud: plek sonder uitgewer (link)
  • Sirazjetdinof, Sjamil (2008). Татарское село Новые Булгары: История. Верования. Фольклор [Die Tartaarse dorp Nowo-Boelgari: Geskiedenis. Geloof. Folklore] (in Russies). Ikrjanoje.{{cite book}}: AS1-onderhoud: plek sonder uitgewer (link)
  • Sirazjetdinof, Sjamil (2009). Жизнь и быт татар и казахов села Новые Булгары: традиции в век больших перемен [Die lewe van die Tartare en Kasakke op Nowo-Boelgari: Tradisies in 'n tyd van groot veranderinge] (in Russies). Astrachan.{{cite book}}: AS1-onderhoud: plek sonder uitgewer (link)

Verwysings

  1. "Сиражетдинов Шамиль Курбангалиевич. Астраханский историк-этнограф". Архив нематериального культурного наследия Астраханской области (in Russies). Besoek op 13 Julie 2023.
  2. Sirazjetdinof, Sjamil (5 April 2018). "История семьи в истории страны". Моя округа (in Russies). Besoek op 13 Julie 2023.
The contents of this page are sourced from Wikipedia article on 04 May 2024. The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.