Sann de Lange

South African actress
The basics

Quick Facts

IntroSouth African actress
PlacesSouth Africa
wasActor
Work fieldFilm, TV, Stage & Radio
Gender
Female
Birth1913
Death1999Roodepoort, City of Johannesburg Metropolitan Municipality, Gauteng, South Africa (aged 86 years)
The details

Biography

Sann de Lange (oorlede 1999) was ’n Suid-Afrikaanse aktrise. De Lange het op agtien begin toneelspeel en het haar rolprentbuiging in die tweede Afrikaanse rolprent wat in die land gemaak is, naamlik: Bou van ’n nasie gemaak. Sy was veral bekend vir haar rol as Tant Betta in die televisiereeks Nommer Asseblief. Sy was die laaste keer in 1998 op Kersdag in die TV-reeks Egoli: Plek van Goud as mev. Nienaber te sien gewees. Sy is in 1999 op 86 jarige ouderdom aan hartversaking in ’n ouetehuis in Roodepoort oorlede. Haar man, Morné Coetzer, ook ’n akteur, is reeds in 1971 oorlede. Sy het ook 'n seun gehad, wat ook 'n akteur is: Morné Coetzer.

Verwysings

The contents of this page are sourced from Wikipedia article on 24 Jul 2020. The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.