Luna Paige

South African singer
The basics

Quick Facts

IntroSouth African singer
PlacesSouth Africa
isSinger
Work fieldMusic
Gender
Female
The details

Biography

Luna Paige is 'n Afrikaanse sangeres. Haar solodebuutalbum, Luna is in 2003 opgeneem. Sy het in 2002 in Stellenbosch gegradueer. Alhoewel haar moedertaal Afrikaans is, het sy aanvanklik in Engels gesing, en eindelik na 10 jaar in Afrikaans begin sing.

Sy het al saam met talle ander Suid Afrikaanse kunstenaars, soos Chris Chameleon, Gerald Clark, Nick Turner en Jamie Jupiter opgetree.

Diskografie

  • Gee my ritme, (enkelvrystelling) 2016
  • Groot is jy, (enkelvrystelling) 2014
  • Borders & Beyond, 2014
  • Storielied, 2012
  • Wonderful Life, 2009
  • Missing Pieces, 2005
  • Luna, 2003

Ander Produksies

  • Korreltjie kantel, geinspireer deur die liefdesverhouding tussen Andre P. Brink. en die digter Ingrid Jonker

Verwysings

Sien ook

  • Afrikaanse musiek
  • Lys van Suid-Afrikaanse musikale kunstenaars

Eksterne skakels


The contents of this page are sourced from Wikipedia article on 11 Jul 2024. The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.