Lance James (18 Julie 1938 – 2 Maart 2020) was 'n bekende Suid-Afrikaanse country-sanger en radio-omroeper (Springbok Radio, 1954–1985). Van sy treffers sluit in Dankie, Vicki en Ahoy, Madagaskar Ahoy!.
Tydens Huisgenoot se 2009-Skouspel is hy (saam met nege ander sangers) vereer vir hul lewenslange bydrae tot Afrikaanse en Suid-Afrikaanse musiek.
Diskografie
Albums[1][2]
- Call Me, 1966, Brigadiers
- Aandlied Van Die Voëls, 1967, Brigadiers
- Bymekaar, LP, 1968 GALLO
- Silwer & Blou, 1969 (Heruitgereik op CD in 2013)
- Gebed aan 'n Jong Meisie, 1969
- Ahoy, Madagaskar Ahoy!, 1969 (Heruitgereik op CD in 2013)
- Gee My Jou Hand!, 1970
- Verlang na My, Min Shaw en Lance James, 1970
- Vicki, klankbaan (rolprent, 1970)
- Sweethearts of Yesterday LP, 1973
- Very Special Love Songs, 1974, EMI-Brigadiers
- Min en Lance Sing, 1974
- Min And Lance Country Music, 1977
- Barbara & Lance, Barbara Ray en Lance James, 1978
- After The Fire Has Gone, 1978, met Barbara Ray
- Welcome To My World, Barbara Ray en Lance James, 1979
- Keep It Country, 1980
- Weer Bymekaar, Min Shaw en Lance James, 1982
- Most Of All (Country Greats of Lance James), 1982 (Heruitgereik op CD in 2013)
- Now, 1987
- Lance James sing DANKIE en ander Treffers, 1997
- Vriendskap, 1998
- 20 Gewildste Treffers, 1999 VAT VYF
- The Heart & Soul of Lance James, 1999 CRESCENDO
- Somewhere Between, saam met Barbara Ray, 2000 VAT VYF
- No Charge, 2001 VAT VYF
- Till a Tear Becomes a Rose, saam met Joey Lane, 2003
- Treffers deur die Jare, met Min Shaw, 2003
- One Day at a Time, 2004 STETSON MUSIC
- 50 Goue Jare, 2006 STETSON MUSIC
- 50 Goue Jare DVD, 2007 SELECT
- Collections, 2007
- It Is No Secret, 2008 KOSMOS
- The Old Rugged Cross – 23 Grootste Country Gospel Treffers, 2013
- For Tears to Come", 2013
- SA Country Gold (The Very Best of Lance James), 2014
- Die Stem Op Spesiale Versoek, 2014
- One Day at a Time (Golden Gospel Favourites), 2014
- It Is No Secret (A Lifetime of Country Gospel Hits), 2014
- Super 12 Treffers, 2015
- Vintage Afrikaans, 2016
- 60 Goue Jare, 2017
- SwanSong, 2019, Just Music
Enkelspelers[3]
- Bloedrooi die Rose / Lief Moedertjie 7
- Hey Good Lookin', 1963, EMI
- Baby You've Got It Made, 1963, EMI – with Zona Visser
- When Will I Be Loved, 1964, Brigadiers
- Call Me, 1966, Brigadiers
- Sweethearts Of Yesterday, 1969, Brigadiers
- Ahoy Madagaskar Ahoy, 1969, Brigadiers
- Eiland Van Die Wind, 1969, Brigadiers
- Dankie, 1969, Brigadiers
- Aandlied Van Die Voëls, 1969, Brigadiers – with Min Shaw
- Goeiemôre, 1970, Brigadiers
- Vicki, 1971, Brigadiers (titelsnit van die film)
- Mary Madonna, 1973, EMI-Brigadiers
- What's Your Mama's Name Child, 1973, EMI-Brigadiers
- Marialena Bianca, 1976, EMI
- After The Fire Is Gone, 1978, RCA – with Barbara Ray
- Walk Right Back, 1978, RCA
- Today I Started Loving You, 1979, RCA
- Delia And The Dealer, 1980, WEA
Eerbewyse
- Sarie-toekenning vir beste sanggroep aan Lance James en Min Shaw (1969)
- Sarie-toekenning vir album van die jaar vir Ahoy Madagaskar Ahoy! (1970)
- Sarie-toekenning vir Afrikaanse album van die jaar vir Vicki (1971)
- Tevex-toekenning vir bydrae tot vermaak (1976)
- Sarie-toekenning vir album van die jaar vir After The Fire Has Gone (1978)
- Sarie-toekenning vir die beste sanggroep aan Lance James en Barbara Ray (1979)
- Fiestaland-toekenning vir bydrae tot countrymusiek (1980/81)
- Vonk-musiektoekenning vir 'n leeftyd se bydrae tot plaaslike musiek (2007)
- Huisgenoot Skouspel-toekenning vir lewenslange bydrae tot Suid-Afrikaanse musiek (2009)
- SAMA-prys vir 'n leeftyd se bydrae tot plaaslike musiek (2011)
- Twee ATKV-eretoekennings vir sy bydrae tot musiek in Suid-Afrika
- Beeld-toekenning vir bydraes tot Afrikaanse musiek
- Solidariteitstoekenning vir bydrae tot musiek
Sien ook
- Lys van Suid-Afrikaanse musikante
- LM Radio
Verwysings
Eksterne skakels