Joachim Petrus Prinsloo

South African military leader
The basics

Quick Facts

IntroSouth African military leader
PlacesSouth Africa
wasMilitary leader
Work fieldMilitary
Gender
Male
Birth31 October 1864, Hartbeespoort, Local Municipality of Madibeng, Bojanala Platinum District Municipality, South Africa
Death2 April 1902 (aged 37 years)
Star signScorpio
The details

Biography

Joachim Petrus Prinsloo (* 31 Oktober 1864 – 2 April 1902), was 'n Boerekommandant in die Eerste en die Tweede Vryheidsoorlog.

Hy is in Hartbeespoort, in die hedendaagse Noordwesprovinsie van Suid-Afrika gebore, en sneuwel te Verkluimkop naby Devon in 1902. Hy was blykbaar welgesteld en het verskeie plase in die omgewing van Rietfontein, Pretoria besit.

Hy was die seun van Nicolaas Marthinus Prinsloo en Johanna Lodewika Francina Prinsloo, en getroud met Maria Susanna Aletta Vermeulen by wie hy agt kinders gehad het.

Sien ook

  • Prinsloo (van)

Bron

The contents of this page are sourced from Wikipedia article on 16 Feb 2024. The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.