Ian van Zyl Wessels
South African radio presenter
Intro | South African radio presenter | |
Places | South Africa | |
was | Radio personality | |
Work field | Film, TV, Stage & Radio | |
Gender |
| |
Birth | 14 April 1960, Caledon, Theewaterskloof Local Municipality, Overberg District Municipality, South Africa | |
Death | 19 April 2021Johannesburg, City of Johannesburg Metropolitan Municipality, Gauteng, South Africa (aged 61 years) | |
Star sign | Aries |
Ian van Zyl Wessels (14 April 1960 – 19 April 2021) was bekend as 'n radio-omroeper op RSG. Hy was ook staatsaanklaer, regsadviseur vir 'n makelaarsfirma, skrywer, motiveringspreker en komediant. Hy het ook die programme, Loslip en Regsake aangebied.
Hy is op Caledon gebore en later het sy gesin na Paarl verhuis. Hy matrikuleer aan Paarl Gimnnasium en verwerf 'n BA LL.B-graad aan die Universiteit van Stellenbosch. Hy sterf aan pankreaskanker in sy huis in Johannesburg.