Hendrik Stephanus van Zyl

The basics

Quick Facts

isLawyer
Work fieldLaw
Birth1876
The details

Biography

Hendrik Stephanus van Zyl (1876 – 1955) was Regter-president van die Kaap. Hy is in 1976 naby Clanwilliam gebore. Hy is op 13jarige ouderdom skool toe en studeer later op Stellenbosch. Hy aanvaar diens by die Kaapse Staatsdiens. Hy toon belangstelling in politiek en gaan na Cambridge waar hy ten spyte van sy Boeregesinde sienswyse president van die Cambridge-unie word. In 1903 word hy tot die balie toegelaat en in 1908 word hy adviseur van die Nasionale Konvensie. In 1920 word hy regter van die Kaapse Provinsiale Afdeling. In 1935 word hy aangestel as Regter-President. Hy is in 1955 oorlede.

Bron

The contents of this page are sourced from Wikipedia article on 26 Dec 2019. The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.