Barry Trengove
South African actor
Intro | South African actor | |
Places | South Africa | |
was | Actor | |
Work field | Film, TV, Stage & Radio | |
Gender |
| |
Birth | 4 June 1939 | |
Death | 5 February 2004Pretoria, City of Tshwane Metropolitan Municipality, Gauteng, South Africa (aged 64 years) | |
Star sign | Gemini |
Barry Trengove (1939–2004) was 'n Suid-Afrikaanse akteur. Trengove maak sy debuut in 1965 as 'n student in Debbie, maar is nie daarvoor gekrediteer nie. Daarna tree hy in verskeie Afrikaanse rolprente op, waaronder bekende prente soos Ongewenste Vreemdeling en Broer Matie. Hy is op 4 Junie 1939 gebore en is op 5 Februarie 2004 op 64-jarige ouderdom in Pretoria aan 'n hartaanval oorlede.