Arnt Leonard Thesen

Norwegian shipbuilder
The basics

Quick Facts

IntroNorwegian shipbuilder
PlacesNorway
wasShipbuilder
Work fieldBusiness
Gender
Male
Birth25 October 1816
Death1875 (aged 58 years)
Star signScorpio
Family
Children:Nils Peter Thesen Charles Wilhelm Thesen
The details

Biography

Arnt Leonard Thesen (1816 - 1875) en sy familie het in 1869 uit Noorweë in Suid-Afrika aangekom met 'n skoener, die Albatros. Na die noodlot hulle getref het, het hulle in Knysna gevestig geraak; hulle eindbestemming was aanvanklik Nieu-Seeland. Hy het 'n maatskappy Thesen & Co gestig en gou welvarend geraak deur sy houtverwerkings en skeepsbou bedrywighede. Die houtverwerkingsaanleg was op Thesen-eiland in die strandmeer gevestig. Hy het ook 'n skeepredey bedryf wat in 1921 aan die Houston-redery verkoop het. Gedurende die Tweede Wêreldoorlog het die skeepbou-aanleg 34m motorbote en 600 ander kleiner vaartuie vir die Britse Vloot gebou. Die seiljagte Voortrekker en Albatros II is ook hier gebou. Beide het deelgeneem aan die Kaap-na-Rio seiljag vaart. Die Albatros II het in 1971 die wedvaart op voorgee gewen onder beheer van John Goodwin. Die maatskappy Thesen & Co is in 1974 verkoop aan 'n Johannesburgse maatskappy. Sy dogter, Blanka, was Francis William Reitz, president van die Oranje-Vrystaat se eerste vrou.

Bronne

The contents of this page are sourced from Wikipedia article on 24 Jul 2020. The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.